We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

Famous last words: I'll get right with God later

A cheerful spirit is one of the most valuable gifts ever bestowed upon humanity by a kind Creator. It is the sweetest and most fragrant flower of the Spirit, that constantly sends out its beauty and fragrance, and blesses everything within its reach. It will sustain the soul in the darkest and most dreary places of this world. It will hold in check the demons of despair, and stifle the power of discouragement and hopelessness. It is the brightest star that ever cast its radiance over the darkened soul, and one that seldom sets in the gloom of morbid fancies and forboding imaginations.

Bible – Afrikaans – Psalms Chapter 135:1-21.

Index: Afrikaans

 

Psalms 135

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]
[30]
[31]
[32]
[33]
[34]
[35]
[36]
[37]
[38]
[39]
[40]
[41]
[42]
[43]
[44]
[45]
[46]
[47]
[48]
[49]
[50]
[51]
[52]
[53]
[54]
[55]
[56]
[57]
[58]
[59]
[60]
[61]
[62]
[63]
[64]
[65]
[66]
[67]
[68]
[69]
[70]
[71]
[72]
[73]
[74]
[75]
[76]
[77]
[78]
[79]
[80]
[81]
[82]
[83]
[84]
[85]
[86]
[87]
[88]
[89]
[90]
[91]
[92]
[93]
[94]
[95]
[96]
[97]
[98]
[99]
[100]
[101]
[102]
[103]
[104]
[105]
[106]
[107]
[108]
[109]
[110]
[111]
[112]
[113]
[114]
[115]
[116]
[117]
[118]
[119]
[120]
[121]
[122]
[123]
[124]
[125]
[126]
[127]
[128]
[129]
[130]
[131]
[132]
[133]
[134]
[135]
[136]
[137]
[138]
[139]
[140]
[141]
[142]
[143]
[144]
[145]
[146]
[147]
[148]
[149]
[150]

135:1 Halleluja! Prys die Naam van die HERE! Prys, o knegte van die HERE,

135:2 wat staan in die huis van die HERE, in die voorhowe van die huis van onse God!

135:3 Loof die HERE, want die HERE is goed; psalmsing tot eer van sy Naam, want dié is lieflik!

135:4 Want die HERE het Jakob vir Hom uitverkies, Israel as sy eiendom.

135:5 Waarlik, ék weet dat die HERE groot en onse Here bo alle gode is.

135:6 Alles wat die HERE behaag, doen Hy, in die hemel en op die aarde, in die seë en al die dieptes.

135:7 Hy wat die dampe laat opgaan van die einde van die aarde af, bliksemstrale by die reën maak, die wind uit sy skatkamers laat uitgaan;

135:8 wat die eersgeborenes van Egipte getref het, van mense sowel as van vee;

135:9 wat tekens en wonders gestuur het binne-in jou, o Egipte, teen Farao en teen al sy knegte;

135:10 wat baie nasies verslaan het en magtige konings gedood het:

135:11 Sihon, die koning van die Amoriete, en Og, die koning van Basan, en al die koninkryke van Kanaän,

135:12 en hulle land as erfdeel gegee het, as erfdeel aan Israel, sy volk.

135:13 o HERE, u Naam is tot in ewigheid, u gedenknaam, HERE, van geslag tot geslag!

135:14 Want die HERE sal aan sy volk reg doen en medelyde hê met sy knegte.

135:15 Die afgode van die heidene is silwer en goud, ‘n werk van mensehande.

135:16 Hulle het ‘n mond, maar praat nie; hulle het oë, maar sien nie;

135:17 ore het hulle, maar hoor nie; ook is daar geen asem in hulle mond nie.

135:18 Die wat hulle maak, sal net soos hulle word- elkeen wat op hulle vertrou.

135:19 Huis van Israel, loof die HERE! Huis van Aäron, loof die HERE!

135:20 Huis van Levi, loof die HERE! Julle wat die HERE vrees, loof die HERE!

135:21 Geloofd sy die HERE uit Sion, Hy wat in Jerusalem woon! Halleluja!

 


image_print