We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

Your pain touches God's heart

Bible – Afrikaans – 1 Kronieke Chapter 3:1-24.

Index: Afrikaans

 

1 Kronieke 3

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]

3:1 Dit was die seuns van Dawid wat vir hom in Hebron gebore is: die eersgeborene Amnon, by Ahínoam, uit Jísreël; die tweede Daniël, by Abígail, uit Karmel;

3:2 die derde Absalom, die seun van Máäga, die dogter van Tálmai, die koning van Gésur; die vierde Adónia, die seun van Haggit;

3:3 die vyfde Sefátja, by Abítal; die sesde Jítream, by sy vrou Egla.

3:4 Ses is vir hom in Hebron gebore waar hy sewe jaar en ses maande geregeer het; en drie en dertig jaar het hy in Jerusalem geregeer.

3:5 En die volgende is vir hom in Jerusalem gebore: Símea en Sobab en Natan en Sálomo, vier by Bat-Sua, die dogter van Ammiël.

3:6 Verder Jibhar en Elisáma en Elifélet

3:7 en Noga en Nefeg, en Jáfia

3:8 en Elisáma en Éljada en Elifélet, nege–

3:9 almal seuns van Dawid, behalwe die seuns van die byvroue; en Tamar was hulle suster.

3:10 En die seun van Salomo was Rehábeam; sy seun was Abía; sy seun was Asa; sy seun was Jósafat;

3:11 sy seun was Joram; sy seun was Ahásia; sy seun was Joas;

3:12 sy seun was Amásia; sy seun was Asárja; sy seun was Jotam;

3:13 sy seun was Agas; sy seun was Hiskía; sy seun was Manasse;

3:14 sy seun was Amon; sy seun was Josía.

3:15 En die seuns van Josía was: die eersgeborene Jóhanan, die tweede Jójakim, die derde Sedekía, die vierde Sallum.

3:16 En die seuns van Jójakim was: Jegónja, sy seun, Sedekía, sy seun.

3:17 En die seuns van Jegónja was Assir; sy seun was Seáltiël;

3:18 verder Malkíram en Pedája en Senassar, Jekámja, Hósama en Nedábja.

3:19 En die seuns van Pedája was Serubbábel en Símeï; en die seuns van Serubbábel was: Mesúllam en Hanánja; en Sélomit was hulle suster;

3:20 en Hásuba en Ohel en Berégja en Hasádja, Jusab-Hesed, vyf.

3:21 En die seuns van Hanánja was Pelátja, sy seun was Jesaja, sy seun was Refája, sy seun was Arnan, sy seun was Obádja, sy seun was Segánja.

3:22 En die seuns van Segánja was Semája; en die seuns van Semája was: Hattus en Jígeal en Baríag en Neárja en Safat, ses;

3:23 en die seuns van Neárja was: Eljoënai en Hiskía en Asríkam, drie;

3:24 en die seuns van Eljoënai was: Hodáwja en Eljásib en Pelája en Akkub en Jóhanan en Delája en Anáni, sewe.