We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

WARNING: Exposure to the Son may prevent burning.

Bible – Afrikaans – Psalms Chapter 21:1-14.

Index: Afrikaans

 

Psalms 21

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]
[30]
[31]
[32]
[33]
[34]
[35]
[36]
[37]
[38]
[39]
[40]
[41]
[42]
[43]
[44]
[45]
[46]
[47]
[48]
[49]
[50]
[51]
[52]
[53]
[54]
[55]
[56]
[57]
[58]
[59]
[60]
[61]
[62]
[63]
[64]
[65]
[66]
[67]
[68]
[69]
[70]
[71]
[72]
[73]
[74]
[75]
[76]
[77]
[78]
[79]
[80]
[81]
[82]
[83]
[84]
[85]
[86]
[87]
[88]
[89]
[90]
[91]
[92]
[93]
[94]
[95]
[96]
[97]
[98]
[99]
[100]
[101]
[102]
[103]
[104]
[105]
[106]
[107]
[108]
[109]
[110]
[111]
[112]
[113]
[114]
[115]
[116]
[117]
[118]
[119]
[120]
[121]
[122]
[123]
[124]
[125]
[126]
[127]
[128]
[129]
[130]
[131]
[132]
[133]
[134]
[135]
[136]
[137]
[138]
[139]
[140]
[141]
[142]
[143]
[144]
[145]
[146]
[147]
[148]
[149]
[150]

21:1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid.

21:2 o HERE, die koning is bly oor u sterkte, en hoe baie juig hy oor u hulp!

21:3 U het hom die wens van sy hart gegee en die begeerte van sy lippe nie geweier nie. Sela.

21:4 Want U kom hom tegemoet met seëninge van die goeie; op sy hoof sit U ‘n kroon van fyn goud.

21:5 Die lewe het hy van U begeer; U het hom dit gegee: lengte van dae, vir ewig en altyd.

21:6 Groot is sy eer deur u hulp; majesteit en heerlikheid het U op hom gelê.

21:7 Want U maak hom baie geseënd vir ewig; U maak hom bly met vreugde by u aangesig.

21:8 Want die koning vertrou op die HERE, en deur die goedertierenheid van die Allerhoogste sal hy nie wankel nie.

21:9 U hand sal al u vyande vind; u regterhand sal u haters vind.

21:10 U sal hulle maak soos ‘n vurige oond as U verskyn; die HERE sal hulle verslind in sy toorn, en vuur sal hulle verteer.

21:11 U sal hulle vrug van die aarde af verdelg en hulle nageslag van die mensekinders af weg.

21:12 Want hulle het U met onheil bedreig; hulle het ‘n listige plan uitgedink sonder om iets uit te rig.

21:13 Want U sal hulle dwing om te vlug; met u boogsnare sal u mik op hulle gesig.

21:14 Verhef U, HERE, in u sterkte; ons wil u heldekrag eer met psalmgesang!