We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

Let Him therefore send and do what He will. By His grace, if we are His, we will face it, bow to it, accept it, and give thanks for it. God’s Providence is always executed in the ‘wisest manner’ possible. We are often unable to see and understand the reasons and causes for specific events in our lives, in the lives of others, or in the history of the world. But our lack of understanding does not prevent us from believing God.
Don Fortner

Bible – Afrikaans – Esegiël Chapter 15:1-8.

Index: Afrikaans

 

Esegiël 15

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]
[30]
[31]
[32]
[33]
[34]
[35]
[36]
[37]
[38]
[39]
[40]
[41]
[42]
[43]
[44]
[45]
[46]
[47]
[48]

15:1 En die woord van die HERE het tot my gekom en gesê:

15:2 Mensekind, wat is die hout van die wingerdstok meer as al die hout–die wingerdrank wat onder die hout van die bos is?

15:3 Word daar hout van geneem om vir ‘n stuk werk te gebruik? Of neem ‘n mens daar ‘n pen van om allerhande goed aan op te hang?

15:4 Kyk, dit is aan die vuur oorgegee om verteer te word; as die vuur sy twee ente verteer het en sy middelste stuk geskroei is, sal dit deug vir ‘n stuk werk?

15:5 Kyk, toe dit heel was, kon daar niks van gemaak word nie; hoeveel minder, as die vuur dit verteer het en dit geskroei is, sal daar dan nog iets van gemaak kan word.

15:6 Daarom, so sê die Here HERE: Soos die hout van die wingerdstok is onder die hout van die bos, wat Ek aan die vuur oorgegee het om verteer te word, so het Ek die inwoners van Jerusalem oorgegee:

15:7 Ek sal my aangesig teen hulle rig: uit die vuur het hulle voortgekom, en die vuur sal hulle verteer; en julle sal weet dat Ek die HERE is as Ek my aangesig teen hulle rig

15:8 en die land ‘n wildernis maak, omdat hulle troubreuk begaan het, spreek die Here HERE.