We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

Do you only BELIEVE in God? How about loving him!

Bible – Afrikaans – Ester Chapter 10:1-3.

Index: Afrikaans

 

Ester 10

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]

10:1 Daarna het koning Ahasvéros ‘n belasting op die land en op die kuslande van die see gelê.

10:2 En al die dade van sy mag en sterkte en die noukeurige berig oor die grootheid van Mórdegai waartoe die koning hom verhoog het, is dit nie beskrywe in die kroniekboek van die konings van Medië en Persië nie?

10:3 Want die Jood Mórdegai was die tweede in rang onder koning Ahasvéros; en hy was groot by die Jode en ‘n liefling by die menigte van sy broers, omdat hy die heil van sy volk gesoek en tot welsyn van sy hele nageslag gespreek het.