We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

As Christian people we must learn to appropriate by faith the fact that God is our Father. Christ taught us to pray “Our Father.” This eternal everlasting God has become our Father and the moment we realize that, everything tends to change. He is our Father and He is always caring for us, He loves us with an everlasting love, He so loved us that He sent His only begotten Son into the world and to the Cross to die for our sins. That is our relationship to God and the moment we realize it, it transforms everything.
Martyn Lloyd-Jones

After the fall came sin. Sin leads to guilt. Guilt leads to fear. Yet if you are in Christ Jesus, all your sin and guilt has been taken away. You are forgiven, accepted and loved by the Father. With God fully on your side, you have nothing to fear. Worship God by enjoying the freedom He secured for you in Christ.
Randy Smith

Bible – Afrikaans – Jesaja Chapter 6:1-13.

Index: Afrikaans

 

Jesaja 6

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]
[30]
[31]
[32]
[33]
[34]
[35]
[36]
[37]
[38]
[39]
[40]
[41]
[42]
[43]
[44]
[45]
[46]
[47]
[48]
[49]
[50]
[51]
[52]
[53]
[54]
[55]
[56]
[57]
[58]
[59]
[60]
[61]
[62]
[63]
[64]
[65]
[66]

6:1 In die sterfjaar van koning Ussía het ek die Here sien sit op ‘n hoë en verhewe troon, terwyl sy some die tempel gevul het.

6:2 Serafs het bo Hom gestaan; elkeen het ses vlerke gehad: met twee het hy sy aangesig bedek, en met twee het hy sy voete bedek, en met twee het hy gevlieg.

6:3 En die een het die ander toegeroep en gesê: Heilig, heilig, heilig is die HERE van die leërskare. Die hele aarde is van sy heerlikheid vol!

6:4 En die drumpelposte het gebewe van die geluid van die roepers, en die huis het vol rook geword.

6:5 Toe het ek gesê: Wee my, ek is verlore! Want ek is ‘n man onrein van lippe en woon onder ‘n volk wat onrein van lippe is; want my oë het die Koning, die HERE van die leërskare, gesien!

6:6 Maar een van die serafs het na my toe gevlieg met ‘n gloeiende kool in sy hand, wat hy met ‘n tang van die altaar af geneem het,

6:7 en my mond daarmee aangeraak en gesê: Kyk, dit het jou lippe aangeraak, en jou skuld is weg en jou sonde versoen.

6:8 Daarop hoor ek die stem van die Here wat sê: Wie sal Ek stuur? En wie sal vir ons gaan? Toe antwoord ek: Hier is ek, stuur my.

6:9 En Hy het gespreek: Gaan sê aan hierdie volk: Hoor altyddeur, maar verstaan nie, en sien altyddeur, maar bemerk nie.

6:10 Maak die hart van hierdie volk vet en maak hulle ore swaar en bestryk hulle oë, sodat hulle nie sien met hul oë en met hul ore nie hoor en hul hart nie verstaan nie, en hulle hul nie bekeer en gesond word nie.

6:11 Toe sê ek: Hoe lank, Here? En Hy antwoord: Totdat die stede verwoes lê, sonder inwoners, en die huise sonder mense en die land verwoes is tot ‘n wildernis,

6:12 en die HERE die mense ver verwyder het en die verlatenheid groot is in die land.

6:13 En as nog ‘n tiende deel daarin is, sal dit weer wees tot verwoesting; maar soos by die terpentynboom en die eikeboom–as hulle omgekap word–‘n stomp oorbly, so sal die heilige geslag die stomp daarvan wees.