We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

Down in the mouth? It's time for a faith lift

Bible – Afrikaans – Job Chapter 25:1-6.

Index: Afrikaans

 

Job 25

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]
[30]
[31]
[32]
[33]
[34]
[35]
[36]
[37]
[38]
[39]
[40]
[41]
[42]

25:1 Toe het Bildad, die Suhiet, geantwoord en gesê:

25:2 Heerskappy en verskrikking is by Hom wat vrede maak in sy hoogtes.

25:3 Is daar ‘n getal vir sy leërskare? En oor wie rys sy lig nie op nie?

25:4 Hoe sou dan ‘n mens regverdig wees by God? En hoe sou hy rein wees wat uit ‘n vrou gebore is?

25:5 Kyk, selfs die maan–hy skyn nie helder nie; en die sterre is nie rein in sy oë nie.

25:6 Hoeveel minder die mens, ‘n maaier; en die mensekind, ‘n wurm.