We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

Romans 2:14-15 indicates that the conscience is your ally in teaching your children to understand their sin. The conscience within man is always either excusing or accusing. If you make your appeal there, you avoid making correction a contest between you and your child. Your child’s controversy is always with God.
Tedd Tripp

When I speak of a man “growing in grace,” I mean simply this - that his sense of sin is becoming deeper, his faith stronger, his hope brighter, his love more extensive, his spiritual-mindedness more marked. He feels more of the power of godliness in his own heart. He manifests more of it in his life. He is going on from strength to strength, from faith to faith, and from grace to grace.
J.C. Ryle

Bible – Afrikaans – Psalms Chapter 98:1-9.

Index: Afrikaans

 

Psalms 98

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]
[30]
[31]
[32]
[33]
[34]
[35]
[36]
[37]
[38]
[39]
[40]
[41]
[42]
[43]
[44]
[45]
[46]
[47]
[48]
[49]
[50]
[51]
[52]
[53]
[54]
[55]
[56]
[57]
[58]
[59]
[60]
[61]
[62]
[63]
[64]
[65]
[66]
[67]
[68]
[69]
[70]
[71]
[72]
[73]
[74]
[75]
[76]
[77]
[78]
[79]
[80]
[81]
[82]
[83]
[84]
[85]
[86]
[87]
[88]
[89]
[90]
[91]
[92]
[93]
[94]
[95]
[96]
[97]
[98]
[99]
[100]
[101]
[102]
[103]
[104]
[105]
[106]
[107]
[108]
[109]
[110]
[111]
[112]
[113]
[114]
[115]
[116]
[117]
[118]
[119]
[120]
[121]
[122]
[123]
[124]
[125]
[126]
[127]
[128]
[129]
[130]
[131]
[132]
[133]
[134]
[135]
[136]
[137]
[138]
[139]
[140]
[141]
[142]
[143]
[144]
[145]
[146]
[147]
[148]
[149]
[150]

98:1 ‘n Psalm. Sing tot eer van die HERE ‘n nuwe lied, want Hy het wonders gedoen; sy regterhand en sy heilige arm het Hom gehelp.

98:2 Die HERE het sy heil bekend gemaak, sy geregtigheid voor die oë van die nasies geopenbaar.

98:3 Hy het gedink aan sy goedertierenheid en sy trou aan die huis van Israel; al die eindes van die aarde het die heil van onse God gesien.

98:4 Juig voor die HERE, o ganse aarde, breek uit en psalmsing!

98:5 Psalmsing tot eer van die HERE met die siter, met die siter en die stem van gesang,

98:6 met trompette en basuingeklank; juig voor die aangesig van die Koning, die HERE!

98:7 Laat die see bruis en sy volheid, die wêreld en die wat daarin woon.

98:8 Laat die riviere in die hande klap, die berge tesame jubel

98:9 voor die aangesig van die HERE; want Hy kom om die aarde te oordeel; Hy sal die wêreld rig in geregtigheid en die volke met reg.