We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

Death: the end of excuses, the beginning of eternity

Bible – Afrikaans – Psalms Chapter 58:1-12.

Index: Afrikaans

 

Psalms 58

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]
[30]
[31]
[32]
[33]
[34]
[35]
[36]
[37]
[38]
[39]
[40]
[41]
[42]
[43]
[44]
[45]
[46]
[47]
[48]
[49]
[50]
[51]
[52]
[53]
[54]
[55]
[56]
[57]
[58]
[59]
[60]
[61]
[62]
[63]
[64]
[65]
[66]
[67]
[68]
[69]
[70]
[71]
[72]
[73]
[74]
[75]
[76]
[77]
[78]
[79]
[80]
[81]
[82]
[83]
[84]
[85]
[86]
[87]
[88]
[89]
[90]
[91]
[92]
[93]
[94]
[95]
[96]
[97]
[98]
[99]
[100]
[101]
[102]
[103]
[104]
[105]
[106]
[107]
[108]
[109]
[110]
[111]
[112]
[113]
[114]
[115]
[116]
[117]
[118]
[119]
[120]
[121]
[122]
[123]
[124]
[125]
[126]
[127]
[128]
[129]
[130]
[131]
[132]
[133]
[134]
[135]
[136]
[137]
[138]
[139]
[140]
[141]
[142]
[143]
[144]
[145]
[146]
[147]
[148]
[149]
[150]

58:1 Vir die musiekleier; op die wysie van: Moenie verwoes nie. Van Dawid. ‘n Gedig.

58:2 Spreek julle waarlik geregtigheid, o gode? Oordeel julle die mensekinders regverdig?

58:3 Ja, julle bedryf ongeregtighede in die hart; julle weeg op aarde die geweld van julle hande af.

58:4 Afvallig is die goddelose mense van die geboorte af; die leuensprekers dwaal van die moederskoot af.

58:5 Hulle het gif soos die gif van ‘n slang; soos ‘n dowe adder wat sy oor toestop,

58:6 wat nie luister na die stem van die besweerders, van hom wat ervare is om met towerspreuke om te gaan nie.

58:7 o God, verbreek hulle tande in hulle mond; slaan die tande van die jong leeus uit, o HERE!

58:8 Laat hulle vergaan soos water wat wegloop; as hy sy pyle rig, laat hulle wees asof hulle stomp geword het.

58:9 Laat hulle wees soos ‘n slak wat wegsmelt so ver as hy loop, soos ‘n misgeboorte wat die son nie gesien het nie.

58:10 Voordat julle potte die doringtak gewaar word, sal Hy dit wegstorm, die rou vleis sowel as die vuurgloed.

58:11 Die regverdige sal bly wees as hy die wraak sien; hy sal sy voete was in die bloed van die goddelose.

58:12 En die mense sal sê: Gewis, daar is vrug vir die regverdige; gewis, daar is ‘n God wat op die aarde oordeel!