We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

We don't change God's message -- His message changes us.

Bible – Afrikaans – Psalms Chapter 95:1-11.

Index: Afrikaans

 

Psalms 95

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]
[30]
[31]
[32]
[33]
[34]
[35]
[36]
[37]
[38]
[39]
[40]
[41]
[42]
[43]
[44]
[45]
[46]
[47]
[48]
[49]
[50]
[51]
[52]
[53]
[54]
[55]
[56]
[57]
[58]
[59]
[60]
[61]
[62]
[63]
[64]
[65]
[66]
[67]
[68]
[69]
[70]
[71]
[72]
[73]
[74]
[75]
[76]
[77]
[78]
[79]
[80]
[81]
[82]
[83]
[84]
[85]
[86]
[87]
[88]
[89]
[90]
[91]
[92]
[93]
[94]
[95]
[96]
[97]
[98]
[99]
[100]
[101]
[102]
[103]
[104]
[105]
[106]
[107]
[108]
[109]
[110]
[111]
[112]
[113]
[114]
[115]
[116]
[117]
[118]
[119]
[120]
[121]
[122]
[123]
[124]
[125]
[126]
[127]
[128]
[129]
[130]
[131]
[132]
[133]
[134]
[135]
[136]
[137]
[138]
[139]
[140]
[141]
[142]
[143]
[144]
[145]
[146]
[147]
[148]
[149]
[150]

95:1 Kom, laat ons jubel tot eer van die HERE, laat ons juig ter ere van die rots van ons heil!

95:2 Laat ons sy aangesig tegemoetgaan met lof, met lofsange Hom toejuig!

95:3 Want die HERE is ‘n grote God, ja, ‘n groot Koning bo al die gode.

95:4 In wie se hand die diepste plekke van die aarde is, en die toppe van die berge is syne.

95:5 Aan wie die see behoort wat Hy self gemaak het, en die droë land wat sy hande geformeer het.

95:6 Kom, laat ons aanbid en neerbuk; laat ons kniel voor die HERE wat ons gemaak het.

95:7 Want Hy is onse God, en ons is die volk van sy weide en die skape van sy hand. Ag, as julle vandag maar na sy stem wou luister!

95:8 Verhard julle hart nie soos by Mériba, soos op die dag van Massa in die woestyn nie;

95:9 waar julle vaders My versoek het, My beproef het, alhoewel hulle my werk gesien het.

95:10 Veertig jaar het Ek ‘n afkeer gehad van hierdie geslag en gesê: Hulle is ‘n volk met ‘n dwalende hart, en hulle ken my weë nie;

95:11 sodat Ek in my toorn gesweer het: Waarlik, hulle sal in my rus nie ingaan nie!