We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

Conviction of sin is God’s way of inviting you to restore fellowship with Him.

Bible – Afrikaans – Psalms Chapter 102:1-29.

Index: Afrikaans

 

Psalms 102

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]
[30]
[31]
[32]
[33]
[34]
[35]
[36]
[37]
[38]
[39]
[40]
[41]
[42]
[43]
[44]
[45]
[46]
[47]
[48]
[49]
[50]
[51]
[52]
[53]
[54]
[55]
[56]
[57]
[58]
[59]
[60]
[61]
[62]
[63]
[64]
[65]
[66]
[67]
[68]
[69]
[70]
[71]
[72]
[73]
[74]
[75]
[76]
[77]
[78]
[79]
[80]
[81]
[82]
[83]
[84]
[85]
[86]
[87]
[88]
[89]
[90]
[91]
[92]
[93]
[94]
[95]
[96]
[97]
[98]
[99]
[100]
[101]
[102]
[103]
[104]
[105]
[106]
[107]
[108]
[109]
[110]
[111]
[112]
[113]
[114]
[115]
[116]
[117]
[118]
[119]
[120]
[121]
[122]
[123]
[124]
[125]
[126]
[127]
[128]
[129]
[130]
[131]
[132]
[133]
[134]
[135]
[136]
[137]
[138]
[139]
[140]
[141]
[142]
[143]
[144]
[145]
[146]
[147]
[148]
[149]
[150]

102:1 ‘n Gebed van ‘n ellendige as hy beswyk en sy klagte uitstort voor die aangesig van die HERE.

102:2 o HERE, hoor my gebed, en laat my hulpgeroep tot by U kom!

102:3 Verberg u aangesig nie vir my op die dag as ek in benoudheid is nie; neig u oor tot my; op die dag as ek roep, verhoor my gou!

102:4 Want my dae verdwyn soos rook en my gebeente gloei soos ‘n vuurherd.

102:5 Platgeslaan soos die plante en verdor is my hart; want ek vergeet om my brood te eet.

102:6 Vanweë my harde gesug kleef my gebeente aan my vlees.

102:7 Ek is soos ‘n pelikaan van die woestyn, ek het geword soos ‘n uil op die puinhope.

102:8 Ek is slapeloos en het geword soos ‘n eensame voël op die dak.

102:9 Die hele dag smaad my vyande my; die wat teen my raas, gebruik my naam as ‘n vloek.

102:10 Want ek eet as soos brood en meng my drank met trane,

102:11 vanweë u grimmigheid en u toorn; want U het my opgehef en my weggewerp.

102:12 My dae is soos ‘n skaduwee wat lank geword het, en ek, soos die plante verdor ek.

102:13 Maar U, o HERE, U bly tot in ewigheid, en u gedenknaam van geslag tot geslag.

102:14 U sal opstaan, U oor Sion ontferm; want dit is tyd om hom genadig te wees, want die bestemde tyd het gekom.

102:15 Want u knegte het sy klippe lief en het medelyde met sy puin.

102:16 Dan sal die heidene die Naam van die HERE vrees en al die konings van die aarde u heerlikheid;

102:17 omdat die HERE Sion opgebou het, in sy heerlikheid verskyn het,

102:18 Hom gewend het tot die gebed van wie ontbloot is, en hulle gebed nie verag het nie.

102:19 Dit sal vir die volgende geslag opgeskrywe word, en die volk wat geskape gaan word, sal die HERE loof;

102:20 omdat Hy van sy heilige hoogte neergesien het, die HERE uit die hemel op die aarde gelet het,

102:21 om die gekerm van die gevangene te hoor, om los te maak die kinders van die dood;

102:22 sodat hulle in Sion die Naam van die HERE kan vermeld en sy lof in Jerusalem,

102:23 as die volke almal saam vergader, ook die koninkryke om die HERE te dien.

102:24 Hy het my krag op die weg swak gemaak, my dae verkort.

102:25 My God, sê ek, neem my nie weg in die helfte van my dae nie- u jare is van geslag tot geslag!

102:26 In die voortyd het U die aarde gegrondves, en die hemele is die werk van u hande.

102:27 Húlle sal vergaan, maar U sal bly; ja, hulle almal sal soos ‘n kleed verslyt; U verwissel hulle soos ‘n kledingstuk, en hulle verdwyn.

102:28 Maar U bly dieselfde, en u jare het geen einde nie.

102:29 Die kinders van u knegte sal woon, en hulle nageslag sal voor u aangesig bly bestaan.