We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

You can no more outgrow your need for God than you can outgrow your need for oxygen

Bible – Afrikaans – Psalms Chapter 41:1-14.

Index: Afrikaans

 

Psalms 41

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]
[30]
[31]
[32]
[33]
[34]
[35]
[36]
[37]
[38]
[39]
[40]
[41]
[42]
[43]
[44]
[45]
[46]
[47]
[48]
[49]
[50]
[51]
[52]
[53]
[54]
[55]
[56]
[57]
[58]
[59]
[60]
[61]
[62]
[63]
[64]
[65]
[66]
[67]
[68]
[69]
[70]
[71]
[72]
[73]
[74]
[75]
[76]
[77]
[78]
[79]
[80]
[81]
[82]
[83]
[84]
[85]
[86]
[87]
[88]
[89]
[90]
[91]
[92]
[93]
[94]
[95]
[96]
[97]
[98]
[99]
[100]
[101]
[102]
[103]
[104]
[105]
[106]
[107]
[108]
[109]
[110]
[111]
[112]
[113]
[114]
[115]
[116]
[117]
[118]
[119]
[120]
[121]
[122]
[123]
[124]
[125]
[126]
[127]
[128]
[129]
[130]
[131]
[132]
[133]
[134]
[135]
[136]
[137]
[138]
[139]
[140]
[141]
[142]
[143]
[144]
[145]
[146]
[147]
[148]
[149]
[150]

41:1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid.

41:2 Welgeluksalig is hy wat ag gee op die arme; die HERE sal hom red in die dag van onheil.

41:3 Die HERE sal hom bewaar en hom in die lewe hou; hy sal gelukkig gemaak word op die aarde. Ja, U kan hom nie oorgee aan die begeerte van sy vyande nie.

41:4 Die HERE sal hom ondersteun op die siekbed; sy hele slaapplek verander U as hy krank is.

41:5 Ék het gesê: o HERE, wees my genadig! Genees my, want ek het teen U gesondig.

41:6 My vyande spreek kwaad van my en sê: Wanneer sal hy sterwe en sy naam vergaan?

41:7 En as iemand kom om my te sien, dan praat hy leuens; sy hart vergader boosheid vir hom; gaan hy uit na buite, dan spreek hy daarvan.

41:8 Al my haters tesame fluister onder mekaar teen my; teen my bedink hulle my onheil en sê:

41:9 Iets skandeliks is op hom uitgestort; en nou dat hy lê, sal hy nie weer opstaan nie.

41:10 Selfs die man wat met my in vrede lewe, op wie ek vertrou het, wat my brood eet, het die hakskeen teen my opgelig.

41:11 Maar U, o HERE, wees my genadig en rig my op, dat ek hulle dit kan vergelde!

41:12 Hieraan weet ek dat U ‘n welbehae in my het: dat my vyand oor my nie juig nie.

41:13 My tog, in my opregtheid ondersteun U my, en stel my voor u aangesig tot in ewigheid.

41:14 Geloofd sy die HERE, die God van Israel, van ewigheid tot in ewigheid! Amen, ja amen.