We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

A thankful heart is one of the primary identifying characteristics of a believer. It stands in stark contrast to pride, selfishness, and worry. And it helps fortify the believer’s trust in the Lord and reliance of His provision, even in the toughest times. No matter how choppy the seas become, a believer’s heart is buoyed by constant praise and gratefulness to the Lord.
John MacArthur

Bible – Afrikaans – Psalms Chapter 3:1-9.

Index: Afrikaans

 

Psalms 3

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]
[30]
[31]
[32]
[33]
[34]
[35]
[36]
[37]
[38]
[39]
[40]
[41]
[42]
[43]
[44]
[45]
[46]
[47]
[48]
[49]
[50]
[51]
[52]
[53]
[54]
[55]
[56]
[57]
[58]
[59]
[60]
[61]
[62]
[63]
[64]
[65]
[66]
[67]
[68]
[69]
[70]
[71]
[72]
[73]
[74]
[75]
[76]
[77]
[78]
[79]
[80]
[81]
[82]
[83]
[84]
[85]
[86]
[87]
[88]
[89]
[90]
[91]
[92]
[93]
[94]
[95]
[96]
[97]
[98]
[99]
[100]
[101]
[102]
[103]
[104]
[105]
[106]
[107]
[108]
[109]
[110]
[111]
[112]
[113]
[114]
[115]
[116]
[117]
[118]
[119]
[120]
[121]
[122]
[123]
[124]
[125]
[126]
[127]
[128]
[129]
[130]
[131]
[132]
[133]
[134]
[135]
[136]
[137]
[138]
[139]
[140]
[141]
[142]
[143]
[144]
[145]
[146]
[147]
[148]
[149]
[150]

3:1 ‘n Psalm van Dawid toe hy gevlug het vir sy seun Absalom.

3:2 o HERE, hoe het my teëstanders vermenigvuldig! Baie staan teen my op.

3:3 Baie sê van my: Daar is geen heil vir hom by God nie. Sela.

3:4 Maar U, HERE, is ‘n skild wat my beskut, my eer en die Een wat my hoof ophef.

3:5 Luid roep ek die HERE aan, en Hy verhoor my van sy heilige berg. Sela.

3:6 Ek het gaan lê en aan die slaap mag raak; ek het wakker geword, want die HERE ondersteun my.

3:7 Ek sal nie vrees vir tien duisende van mense wat rondom teen my gereed staan nie.

3:8 Staan op, HERE; verlos my, my God! Want U het al my vyande op die kakebeen geslaan; U het die tande van die goddelose stukkend gebreek.

3:9 Die heil behoort aan die HERE; laat u seën wees oor u volk! Sela.