We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

Have you kept your promise to God?

Bible – Afrikaans – Psalms Chapter 132:1-18.

Index: Afrikaans

 

Psalms 132

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]
[30]
[31]
[32]
[33]
[34]
[35]
[36]
[37]
[38]
[39]
[40]
[41]
[42]
[43]
[44]
[45]
[46]
[47]
[48]
[49]
[50]
[51]
[52]
[53]
[54]
[55]
[56]
[57]
[58]
[59]
[60]
[61]
[62]
[63]
[64]
[65]
[66]
[67]
[68]
[69]
[70]
[71]
[72]
[73]
[74]
[75]
[76]
[77]
[78]
[79]
[80]
[81]
[82]
[83]
[84]
[85]
[86]
[87]
[88]
[89]
[90]
[91]
[92]
[93]
[94]
[95]
[96]
[97]
[98]
[99]
[100]
[101]
[102]
[103]
[104]
[105]
[106]
[107]
[108]
[109]
[110]
[111]
[112]
[113]
[114]
[115]
[116]
[117]
[118]
[119]
[120]
[121]
[122]
[123]
[124]
[125]
[126]
[127]
[128]
[129]
[130]
[131]
[132]
[133]
[134]
[135]
[136]
[137]
[138]
[139]
[140]
[141]
[142]
[143]
[144]
[145]
[146]
[147]
[148]
[149]
[150]

132:1 ‘n Bedevaartslied. o HERE, dink aan Dawid, aan al sy moeite;

132:2 dat hy aan die HERE gesweer het, hierdie gelofte gedoen het aan die Magtige van Jakob:

132:3 Sekerlik sal ek nie ingaan in die tent van my woning of klim op die bed wat vir my gesprei is nie;

132:4 sekerlik sal ek my oë geen slaap gun, aan my ooglede geen sluimering nie,

132:5 totdat ek ‘n plek vind vir die HERE, ‘n woning vir die Magtige van Jakob!

132:6 Kyk, ons het daarvan gehoor in Éfrata; ons het dit gevind in die velde van Jaär.

132:7 Laat ons na sy woning gaan, ons neerbuig voor die voetbank van sy voete.

132:8 Staan op na u rusplek, HERE, U en die ark van u sterkte!

132:9 Laat u priesters bekleed wees met geregtigheid, en laat u gunsgenote jubel.

132:10 Wys u gesalfde nie af nie, ter wille van Dawid, u kneg.

132:11 Die HERE het aan Dawid gesweer in waarheid (Hy sal daarvan nie terugkom nie): Van die vrug van jou liggaam sal Ek laat sit op jou troon.

132:12 As jou seuns my verbond hou en my getuienisse wat Ek hulle leer, dan sal húlle seuns ook vir ewig op jou troon sit.

132:13 Want die HERE het Sion uitgekies, Hy het dit as woonplek vir Hom begeer en gesê:

132:14 Dit is my rusplek vir ewig; hier wil Ek woon, want Ek het dit begeer.

132:15 Sy voedsel sal Ek ryklik seën, sy behoeftiges versadig met brood;

132:16 en sy priesters sal Ek met heil beklee, en sy gunsgenote sal vrolik jubel.

132:17 Daar sal Ek vir Dawid ‘n horing laat uitspruit; Ek het vir my gesalfde ‘n lamp toeberei.

132:18 Ek sal sy vyande met skaamte beklee, maar op hom sal sy kroon skitter.