We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

Forgive your enemies - it messes with their heads!

Bible – Afrikaans – Psalms Chapter 116:1-19.

Index: Afrikaans

 

Psalms 116

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]
[30]
[31]
[32]
[33]
[34]
[35]
[36]
[37]
[38]
[39]
[40]
[41]
[42]
[43]
[44]
[45]
[46]
[47]
[48]
[49]
[50]
[51]
[52]
[53]
[54]
[55]
[56]
[57]
[58]
[59]
[60]
[61]
[62]
[63]
[64]
[65]
[66]
[67]
[68]
[69]
[70]
[71]
[72]
[73]
[74]
[75]
[76]
[77]
[78]
[79]
[80]
[81]
[82]
[83]
[84]
[85]
[86]
[87]
[88]
[89]
[90]
[91]
[92]
[93]
[94]
[95]
[96]
[97]
[98]
[99]
[100]
[101]
[102]
[103]
[104]
[105]
[106]
[107]
[108]
[109]
[110]
[111]
[112]
[113]
[114]
[115]
[116]
[117]
[118]
[119]
[120]
[121]
[122]
[123]
[124]
[125]
[126]
[127]
[128]
[129]
[130]
[131]
[132]
[133]
[134]
[135]
[136]
[137]
[138]
[139]
[140]
[141]
[142]
[143]
[144]
[145]
[146]
[147]
[148]
[149]
[150]

116:1 Ek het lief, want die HERE hoor my stem, my smekinge,

116:2 want Hy het sy oor tot my geneig; daarom sal ek Hom in my dae aanroep.

116:3 Bande van die dood het my omring, en angste van die doderyk het my getref; ek het benoudheid en kommer gevind.

116:4 Maar ek het die Naam van die HERE aangeroep: Ag, HERE, red my siel.

116:5 Die HERE is genadig en regverdig, en onse God is ‘n ontfermer.

116:6 Die HERE bewaar die eenvoudiges; ek het swak geword, maar Hy het my gehelp.

116:7 My siel, keer terug tot jou rus; want die HERE het goed aan jou gedoen.

116:8 Want U het my siel gered van die dood, my oog van trane, my voet van struikeling.

116:9 Ek sal wandel voor die aangesig van die HERE in die lande van die lewendes.

116:10 Ek het geglo toe ek gespreek het: Ek is diep neergebuig.

116:11 Ék het in my angs gesê: Alle mense is leuenaars.

116:12 Wat sal ek die HERE vergeld vir al sy weldade aan my?

116:13 Ek sal die beker van verlossinge opneem en die Naam van die HERE aanroep.

116:14 My geloftes sal ek aan die HERE betaal in die teenwoordigheid van sy ganse volk.

116:15 Kosbaar is in die oë van die HERE die dood van sy gunsgenote.

116:16 Ag, HERE, sekerlik, ek is u kneg, ek is u kneg, die seun van u diensmaagd; U het my bande losgemaak.

116:17 Ek sal U ‘n offer van danksegging bring en die Naam van die HERE aanroep.

116:18 Ek sal my geloftes aan die HERE betaal in die teenwoordigheid van sy ganse volk,

116:19 in die voorhowe van die huis van die HERE, binne-in jou, o Jerusalem! Halleluja!