We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

When God saw you - It was love at first sight

Bible – Afrikaans – Psalms Chapter 63:1-12.

Index: Afrikaans

 

Psalms 63

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]
[30]
[31]
[32]
[33]
[34]
[35]
[36]
[37]
[38]
[39]
[40]
[41]
[42]
[43]
[44]
[45]
[46]
[47]
[48]
[49]
[50]
[51]
[52]
[53]
[54]
[55]
[56]
[57]
[58]
[59]
[60]
[61]
[62]
[63]
[64]
[65]
[66]
[67]
[68]
[69]
[70]
[71]
[72]
[73]
[74]
[75]
[76]
[77]
[78]
[79]
[80]
[81]
[82]
[83]
[84]
[85]
[86]
[87]
[88]
[89]
[90]
[91]
[92]
[93]
[94]
[95]
[96]
[97]
[98]
[99]
[100]
[101]
[102]
[103]
[104]
[105]
[106]
[107]
[108]
[109]
[110]
[111]
[112]
[113]
[114]
[115]
[116]
[117]
[118]
[119]
[120]
[121]
[122]
[123]
[124]
[125]
[126]
[127]
[128]
[129]
[130]
[131]
[132]
[133]
[134]
[135]
[136]
[137]
[138]
[139]
[140]
[141]
[142]
[143]
[144]
[145]
[146]
[147]
[148]
[149]
[150]

63:1 ‘n Psalm van Dawid, toe hy in die woestyn van Juda was.

63:2 o God, U is my God, U soek ek; my siel dors na U, my vlees smag na U, in ‘n dor en uitgedroogde land, sonder water.

63:3 Só het ek U in die heiligdom aanskou, om u sterkte en u heerlikheid te sien.

63:4 Want u goedertierenheid is beter as die lewe; my lippe moet U prys.

63:5 Só sal ek U prys my lewe lank, in u Naam my hande ophef.

63:6 Soos met vet en vettigheid sal my siel versadig word, en my mond sal roem met jubelende lippe

63:7 as ek aan U dink op my bed, in die nagwake oor U peins.

63:8 Want U was ‘n hulp vir my, en in die skaduwee van u vleuels sal ek jubel.

63:9 My siel is aan U verkleef; u regterhand ondersteun my.

63:10 Maar húlle wat soek om my lewe te verderwe, hulle sal kom in die onderste plekke van die aarde.

63:11 Hy sal oorgelewer word in die mag van die swaard; die deel van die jakkalse sal hulle word.

63:12 Maar die koning sal bly wees in God; elkeen wat by Hom sweer, sal hom beroem; want die mond van die leuensprekers sal gestop word.