We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

Don't wait for six strong men to take you to church.

Bible – Afrikaans – Psalms Chapter 83:1-19.

Index: Afrikaans

 

Psalms 83

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]
[30]
[31]
[32]
[33]
[34]
[35]
[36]
[37]
[38]
[39]
[40]
[41]
[42]
[43]
[44]
[45]
[46]
[47]
[48]
[49]
[50]
[51]
[52]
[53]
[54]
[55]
[56]
[57]
[58]
[59]
[60]
[61]
[62]
[63]
[64]
[65]
[66]
[67]
[68]
[69]
[70]
[71]
[72]
[73]
[74]
[75]
[76]
[77]
[78]
[79]
[80]
[81]
[82]
[83]
[84]
[85]
[86]
[87]
[88]
[89]
[90]
[91]
[92]
[93]
[94]
[95]
[96]
[97]
[98]
[99]
[100]
[101]
[102]
[103]
[104]
[105]
[106]
[107]
[108]
[109]
[110]
[111]
[112]
[113]
[114]
[115]
[116]
[117]
[118]
[119]
[120]
[121]
[122]
[123]
[124]
[125]
[126]
[127]
[128]
[129]
[130]
[131]
[132]
[133]
[134]
[135]
[136]
[137]
[138]
[139]
[140]
[141]
[142]
[143]
[144]
[145]
[146]
[147]
[148]
[149]
[150]

83:1 ‘n Lied. ‘n Psalm van Asaf.

83:2 o God, hou U nie stil nie, swyg nie en rus nie, o God!

83:3 Want kyk, u vyande maak rumoer, en u haters steek die hoof op.

83:4 Teen u volk smee hulle listig ‘n plan en hou onder mekaar raad teen u verborgenes.

83:5 Hulle sê: Kom, laat ons hulle vernietig, dat hulle geen volk meer is nie, sodat aan die naam van Israel nie meer gedink word nie.

83:6 Want hulle het van harte saam raad gehou; teen U sluit hulle ‘n verbond:

83:7 die tente van Edom en die Ismaeliete, Moab en die Hagareners,

83:8 Gebal en Ammon, en Amalek, Filistéa saam met die inwoners van Tirus.

83:9 Ook het Assur by hulle aangesluit; hulle is ‘n arm vir die kinders van Lot. Sela.

83:10 Maak met hulle soos met Mídian, soos met Sísera, soos met Jabin by die spruit Kison:

83:11 hulle is verdelg by Endor, hulle het mis geword vir die grond.

83:12 Maak hulle, hul edeles, soos Oreb en Seëb, en al hulle vorste soos Seba en Salmúna,

83:13 wat sê: Laat ons die woninge van God vir ons in besit neem!

83:14 My God, maak hulle soos strooi, soos stoppels voor die wind.

83:15 Soos vuur wat ‘n bos verbrand, en soos die vlam wat berge aan die brand steek-

83:16 vervolg hulle só met u storm en verskrik hulle met u stormwind.

83:17 Oordek hulle aangesig met skande, dat hulle u Naam kan soek, o HERE!

83:18 Laat hulle beskaamd staan en verskrik wees vir ewig, en laat hulle rooi van skaamte word en omkom;

83:19 sodat hulle kan weet dat U, wie se Naam HERE is, alleen die Allerhoogste is oor die hele aarde.