We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

I have a friend who was sent to plant a church in a hostile city, in a neighborhood dominated by sexual perversion. While making the rounds, introducing himself to pastors already serving in the city one pastor warned him that so many others had sought to minister to that demographic, but, the pastor reasoned, they just weren’t reachable. My friend, though he had served in the special forces, and could well be Chuck Norris’s younger brother, broke down in tears. He explained to the pastor, “If the gospel has no power to save them, it has no power to save me.”
R.C. Sproul Jr.

Bible – Afrikaans – Psalms Chapter 99:1-9.

Index: Afrikaans

 

Psalms 99

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]
[30]
[31]
[32]
[33]
[34]
[35]
[36]
[37]
[38]
[39]
[40]
[41]
[42]
[43]
[44]
[45]
[46]
[47]
[48]
[49]
[50]
[51]
[52]
[53]
[54]
[55]
[56]
[57]
[58]
[59]
[60]
[61]
[62]
[63]
[64]
[65]
[66]
[67]
[68]
[69]
[70]
[71]
[72]
[73]
[74]
[75]
[76]
[77]
[78]
[79]
[80]
[81]
[82]
[83]
[84]
[85]
[86]
[87]
[88]
[89]
[90]
[91]
[92]
[93]
[94]
[95]
[96]
[97]
[98]
[99]
[100]
[101]
[102]
[103]
[104]
[105]
[106]
[107]
[108]
[109]
[110]
[111]
[112]
[113]
[114]
[115]
[116]
[117]
[118]
[119]
[120]
[121]
[122]
[123]
[124]
[125]
[126]
[127]
[128]
[129]
[130]
[131]
[132]
[133]
[134]
[135]
[136]
[137]
[138]
[139]
[140]
[141]
[142]
[143]
[144]
[145]
[146]
[147]
[148]
[149]
[150]

99:1 Die HERE is Koning; laat die volke bewe! Hy troon op die gérubs; laat die aarde sidder!

99:2 Die HERE is groot in Sion, en verhewe is Hy bo al die volke.

99:3 Laat hulle u grote en gedugte Naam loof! Heilig is Hy!

99:4 Ook die sterkte van die Koning wat die reg liefhet. U het bevestig wat regverdig is; U het reg en geregtigheid gedoen in Jakob.

99:5 Verhef die HERE onse God, en buig julle neer voor die voetbank van sy voete. Heilig is Hy!

99:6 Moses en Aäron was onder sy priesters, en Samuel onder die aanroepers van sy Naam. Hulle het die HERE aangeroep, en Hy het hulle verhoor.

99:7 In die wolkkolom het Hy met hulle gespreek. Hulle het sy getuienisse onderhou en die insetting wat Hy hulle gegee het.

99:8 o HERE onse God, U het hulle verhoor, U was vir hulle ‘n vergewende God en Een wat wraak oefen oor hulle dade.

99:9 Verhef die HERE onse God, en buig julle neer voor sy heilige berg. Want heilig is die HERE onse God.