We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

A test is an act of worship; faith untested cannot be trusted.
Unknown Author

Why is it that so many professing Christians make no spiritual progress, and indeed make no efforts to grow in grace? Why? Because they care nothing about it! To take up a “mere profession” is all they desire; but to proceed from one degree of piety to another; to grow in grace – is no part of their desire... Is it possible to be a Christian and yet destitute of this desire to grow in grace? No, it is not! I tell you, it is not! If you have no concern to grow in grace – there is no grace in you! You are a piece of dead wood – and not a living branch! You are a spiritual corpse – and not a living man! In this state there can be no growth – for dead things never grow!
John Angell James

Bible – Afrikaans – Psalms Chapter 137:1-9.

Index: Afrikaans

 

Psalms 137

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]
[30]
[31]
[32]
[33]
[34]
[35]
[36]
[37]
[38]
[39]
[40]
[41]
[42]
[43]
[44]
[45]
[46]
[47]
[48]
[49]
[50]
[51]
[52]
[53]
[54]
[55]
[56]
[57]
[58]
[59]
[60]
[61]
[62]
[63]
[64]
[65]
[66]
[67]
[68]
[69]
[70]
[71]
[72]
[73]
[74]
[75]
[76]
[77]
[78]
[79]
[80]
[81]
[82]
[83]
[84]
[85]
[86]
[87]
[88]
[89]
[90]
[91]
[92]
[93]
[94]
[95]
[96]
[97]
[98]
[99]
[100]
[101]
[102]
[103]
[104]
[105]
[106]
[107]
[108]
[109]
[110]
[111]
[112]
[113]
[114]
[115]
[116]
[117]
[118]
[119]
[120]
[121]
[122]
[123]
[124]
[125]
[126]
[127]
[128]
[129]
[130]
[131]
[132]
[133]
[134]
[135]
[136]
[137]
[138]
[139]
[140]
[141]
[142]
[143]
[144]
[145]
[146]
[147]
[148]
[149]
[150]

137:1 By die riviere van Babel, daar het ons gesit, ook geween as ons aan Sion dink.

137:2 Aan die wilgerbome wat daarin is, het ons ons siters opgehang.

137:3 Want daar het hulle wat ons as gevangenes weggevoer het, van ons die woorde van ‘n lied gevra en hulle wat ons verdruk het, vreugde, deur te sê: Sing vir ons ‘n Sionslied.

137:4 Hoe sou ons die lied van die HERE kan sing in ‘n vreemde land?

137:5 As ek jou vergeet, o Jerusalem, laat my regterhand dan homself vergeet!

137:6 Laat my tong kleef aan my verhemelte as ek aan jou nie dink nie, as ek Jerusalem nie verhef bo my hoogste vreugde nie.

137:7 HERE, bring in herinnering vir die kinders van Edom die dag van Jerusalem, hulle wat gesê het: Breek weg, breek weg, tot op die grond met hom!

137:8 o Dogter van Babel, jy verwoeste, gelukkig is hy wat jou sal vergeld wat jy ons aangedoen het!

137:9 Gelukkig is hy wat jou kinders gryp en verpletter teen die rots!