We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

All false religions have their own diversities, but all false religions agree in taking a position opposite the gospel of Jesus Christ.
John MacArthur

In the early 1990s, Americans spent annually twice as much on cut flowers as on overseas Protestant ministries, twice as much on women’s sheer hosiery, one and a half times as much on video games, one and a half times as much on pinball machines, slightly more on the lawn industry, about five times as much on pets, one and a half times as much on skin care, almost one and a half times as much on chewing gum, almost three times as much on swimming pools and accessories, approximately seven times as much on sweets, seventeen times as much on diets and diet-related products, twenty times as much on sports activities, approximately 26 times as much on soft drinks, and a staggering 140 times as much on legalized gambling activities.
Craig Blomberg

Bible – Afrikaans – Psalms Chapter 142:1-8.

Index: Afrikaans

 

Psalms 142

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]
[30]
[31]
[32]
[33]
[34]
[35]
[36]
[37]
[38]
[39]
[40]
[41]
[42]
[43]
[44]
[45]
[46]
[47]
[48]
[49]
[50]
[51]
[52]
[53]
[54]
[55]
[56]
[57]
[58]
[59]
[60]
[61]
[62]
[63]
[64]
[65]
[66]
[67]
[68]
[69]
[70]
[71]
[72]
[73]
[74]
[75]
[76]
[77]
[78]
[79]
[80]
[81]
[82]
[83]
[84]
[85]
[86]
[87]
[88]
[89]
[90]
[91]
[92]
[93]
[94]
[95]
[96]
[97]
[98]
[99]
[100]
[101]
[102]
[103]
[104]
[105]
[106]
[107]
[108]
[109]
[110]
[111]
[112]
[113]
[114]
[115]
[116]
[117]
[118]
[119]
[120]
[121]
[122]
[123]
[124]
[125]
[126]
[127]
[128]
[129]
[130]
[131]
[132]
[133]
[134]
[135]
[136]
[137]
[138]
[139]
[140]
[141]
[142]
[143]
[144]
[145]
[146]
[147]
[148]
[149]
[150]

142:1 ‘n Onderwysing van Dawid, toe hy in die spelonk was. ‘n Gebed.

142:2 Hardop roep ek die HERE aan, hardop smeek ek die HERE.

142:3 Ek stort my klagte uit voor sy aangesig; ek maak voor sy aangesig my nood bekend.

142:4 As my gees in my versmag, dan ken U my pad. Op die pad wat ek moet gaan, het hulle ‘n vangnet vir my gespan.

142:5 Ek sien uit na regs en kyk, maar daar is niemand wat my ken nie; die toevlug is vir my verlore; niemand vra na my nie.

142:6 Ek roep U aan, o HERE! Ek sê: U is my skuilplek, my deel in die land van die lewendes.

142:7 Luister na my smeking, want ek is baie swak; red my van my vervolgers, want hulle is vir my te sterk.

142:8 Lei my siel uit die gevangenis om u Naam te loof. Die regverdiges sal my omring as U aan my goed doen.