Index: Afrikaans

 

Psalms 6

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]
[30]
[31]
[32]
[33]
[34]
[35]
[36]
[37]
[38]
[39]
[40]
[41]
[42]
[43]
[44]
[45]
[46]
[47]
[48]
[49]
[50]
[51]
[52]
[53]
[54]
[55]
[56]
[57]
[58]
[59]
[60]
[61]
[62]
[63]
[64]
[65]
[66]
[67]
[68]
[69]
[70]
[71]
[72]
[73]
[74]
[75]
[76]
[77]
[78]
[79]
[80]
[81]
[82]
[83]
[84]
[85]
[86]
[87]
[88]
[89]
[90]
[91]
[92]
[93]
[94]
[95]
[96]
[97]
[98]
[99]
[100]
[101]
[102]
[103]
[104]
[105]
[106]
[107]
[108]
[109]
[110]
[111]
[112]
[113]
[114]
[115]
[116]
[117]
[118]
[119]
[120]
[121]
[122]
[123]
[124]
[125]
[126]
[127]
[128]
[129]
[130]
[131]
[132]
[133]
[134]
[135]
[136]
[137]
[138]
[139]
[140]
[141]
[142]
[143]
[144]
[145]
[146]
[147]
[148]
[149]
[150]

6:1 Vir die musiekleier; met snaarinstrumente; met basstem. ‘n Psalm van Dawid.

6:2 o HERE, straf my nie in u toorn nie, en kasty my nie in u grimmigheid nie.

6:3 Wees my genadig, HERE, want ek is verswak; maak my gesond, HERE, want my gebeente is verskrik.

6:4 Ja, my siel is baie verskrik; en U, HERE, tot hoe lank?

6:5 Keer terug, HERE, red my siel; verlos my om u goedertierenheid ontwil.

6:6 Want in die dood word aan U nie gedink nie; wie sal U loof in die doderyk?

6:7 Ek is moeg van my gesug; elke nag laat ek my bed swem; ek deurweek my bed met my trane.

6:8 My oog het dof geword van verdriet; dit het swak geword vanweë al my teëstanders.

6:9 Gaan weg van my, al julle werkers van ongeregtigheid, want die HERE het die stem van my geween gehoor.

6:10 Die HERE het my smeking gehoor; die HERE neem my gebed aan.

6:11 Al my vyande sal beskaamd staan en baie verskrik word; hulle sal in ‘n oomblik beskaamd omdraai.