We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

How few know how to deal with an ignorant, worldly man, for his conversion! To get within him and win upon him; to suit our speech to his condition and temper; to choose the meetest subjects, and follow them with a holy mixture of seriousness, and terror, and love, and meekness, and evangelical allurements – oh! who is fit for such a thing?
Richard Baxter

The Word, watchfulness, prayerfulness. That’s it. No magic. That’s how you deal with [temptation]. Pour the Word in. Stay alert. Understand what’s going on around you by way of temptation. Be discerning and fall prostrate before God and cry out for His power. That’s the path to triumph. Then you can rise and walk to face the foe as [Jesus] did [in Gethsemane].
John MacArthur

Bible – Afrikaans – Psalms Chapter 2:1-12.

Index: Afrikaans

 

Psalms 2

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]
[30]
[31]
[32]
[33]
[34]
[35]
[36]
[37]
[38]
[39]
[40]
[41]
[42]
[43]
[44]
[45]
[46]
[47]
[48]
[49]
[50]
[51]
[52]
[53]
[54]
[55]
[56]
[57]
[58]
[59]
[60]
[61]
[62]
[63]
[64]
[65]
[66]
[67]
[68]
[69]
[70]
[71]
[72]
[73]
[74]
[75]
[76]
[77]
[78]
[79]
[80]
[81]
[82]
[83]
[84]
[85]
[86]
[87]
[88]
[89]
[90]
[91]
[92]
[93]
[94]
[95]
[96]
[97]
[98]
[99]
[100]
[101]
[102]
[103]
[104]
[105]
[106]
[107]
[108]
[109]
[110]
[111]
[112]
[113]
[114]
[115]
[116]
[117]
[118]
[119]
[120]
[121]
[122]
[123]
[124]
[125]
[126]
[127]
[128]
[129]
[130]
[131]
[132]
[133]
[134]
[135]
[136]
[137]
[138]
[139]
[140]
[141]
[142]
[143]
[144]
[145]
[146]
[147]
[148]
[149]
[150]

2:1 Waarom woel die nasies en bedink die volke nietige dinge?

2:2 Die konings van die aarde staan gereed, en die vorste hou saam raad teen die HERE en teen sy Gesalfde en sê:

2:3 Laat ons hulle bande stukkend ruk en hulle toue van ons afwerp!

2:4 Hy wat in die hemel woon, lag; die Here spot met hulle.

2:5 Dan sal Hy hulle aanspreek in sy toorn, en in sy grimmigheid sal Hy hulle verskrik:

2:6 Ek tog het my Koning gesalf oor Sion, my heilige berg.

2:7 Ek wil vertel van die besluit: Die HERE het aan My gesê: U is my Seun, vandag het Ek self U gegenereer.

2:8 Eis van My, en Ek wil nasies gee as u erfdeel en die eindes van die aarde as u besitting.

2:9 U sal hulle verpletter met ‘n ysterstaf, U sal hulle stukkend slaan soos ‘n erdepot.

2:10 Wees dan nou verstandig, o konings; laat julle waarsku, o regters van die aarde!

2:11 Dien die HERE met vrees, en juig met bewing.

2:12 Kus die Seun, dat Hy nie toornig word en julle op die weg vergaan nie; want gou kan sy toorn ontvlam. Welgeluksalig is almal wat by Hom skuil!