We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

Shame was originally viewed as the result of a problem between God and ourselves. Now it is reduced to whatever prevents us from feeling good about ourselves.
Edward Welch

In view of the witness of Scripture, therefore, we do not come closer to solving the problem of evil by diminishing God’s active and purposeful involvement in any sphere of life. To remove God's sovereignty from the realm of evil before it occurs forces us to conceive of God either as playing 'catch-up,' by redeeming evil only after we have carried it out (after all, in this view, to intervene sooner would jeopardize our free will), or as standing on the sidelines, sympathetic in our struggles but unable to help. Apart from God's sovereignty, God's love in the midst of suffering is downsized to an emotional response of 'caring.'
Scott Hafemann

Bible – Afrikaans – Psalms Chapter 10:1-18.

Index: Afrikaans

 

Psalms 10

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]
[30]
[31]
[32]
[33]
[34]
[35]
[36]
[37]
[38]
[39]
[40]
[41]
[42]
[43]
[44]
[45]
[46]
[47]
[48]
[49]
[50]
[51]
[52]
[53]
[54]
[55]
[56]
[57]
[58]
[59]
[60]
[61]
[62]
[63]
[64]
[65]
[66]
[67]
[68]
[69]
[70]
[71]
[72]
[73]
[74]
[75]
[76]
[77]
[78]
[79]
[80]
[81]
[82]
[83]
[84]
[85]
[86]
[87]
[88]
[89]
[90]
[91]
[92]
[93]
[94]
[95]
[96]
[97]
[98]
[99]
[100]
[101]
[102]
[103]
[104]
[105]
[106]
[107]
[108]
[109]
[110]
[111]
[112]
[113]
[114]
[115]
[116]
[117]
[118]
[119]
[120]
[121]
[122]
[123]
[124]
[125]
[126]
[127]
[128]
[129]
[130]
[131]
[132]
[133]
[134]
[135]
[136]
[137]
[138]
[139]
[140]
[141]
[142]
[143]
[144]
[145]
[146]
[147]
[148]
[149]
[150]

10:1 o HERE, waarom staan U so ver weg en hou U verborge in tye van benoudheid?

10:2 In sy trotsheid vervolg die goddelose die ellendige. Laat hulle gegryp word in die listige planne wat hulle uitgedink het!

10:3 Want die goddelose juig oor die begeerte van sy siel; en hy seën hom wat onregverdige wins maak, hy verag die HERE.

10:4 Die goddelose, met sy neus in die hoogte, sê: Hy ondersoek nie: daar is geen God nie- dit is al sy gedagtes!

10:5 Sy weë is altyd voorspoedig; hoog daarbo is u gerigte, weg van hom af; al sy teëstanders- hy blaas op hulle.

10:6 Hy sê in sy hart: Ek sal nie wankel nie; van geslag tot geslag is ek die een wat nie in die ongeluk sal wees nie.

10:7 Sy mond is vol van vloek en van bedrog en verdrukking; onder sy tong is moeite en onreg.

10:8 Hy sit in die hinderlae by die dorpe; in skuilplekke maak hy die onskuldige dood; sy oë loer op die ongelukkige.

10:9 Hy loer in die skuilhoek soos ‘n leeu in sy lêplek; hy loer om die ellendige te vang; hy vang die ellendige deur sy net toe te trek;

10:10 en verbryseld sink dié terneer, en die ongelukkiges val in sy mag.

10:11 Hy sê in sy hart: God vergeet dit; Hy verberg sy aangesig; vir ewig sien Hy dit nie.

10:12 Staan op, HERE! o God, hef u hand op; vergeet die ellendiges nie!

10:13 Die goddelose, waarom verag hy God en sê in sy hart: U soek dit nie?

10:14 U het dit gesien; want U aanskou die moeite en verdriet, sodat ‘n mens dit in u hand sal gee. Aan U gee die ongelukkige dit oor; U was ‘n helper van die wees.

10:15 Verbreek die arm van die goddelose en slegte; besoek sy goddeloosheid totdat U niks vind nie!

10:16 Die HERE is Koning vir ewig en altyd; die heidene het vergaan uit sy land.

10:17 HERE, U het die begeerte van die ootmoediges gehoor; U sal hulle hart versterk, u oor sal luister

10:18 om aan die wees en verdrukte reg te doen. Geen mens uit die aarde sal langer voortgaan om skrik aan te jaag nie.