We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

God is our refuge and strength, an ever-present help in times of trouble. He is always there to provide comfort and strength when we need it the most. We can take refuge in His loving arms and find peace in His presence.

When we believe the gospel, and the Holy Spirit resides in us, we are free to experience the explosive current of holiness that flows from the Godhead into the soul of a believer. Sanctification is no meek and mild affair, no mere rearranging of spiritual furniture. It is an electric process, an exhilarating experience of the power of God within us. It births a hunger and thirst for the things of God that is satisfied only in Him. As we daily believe the gospel and apply it to our lives, we taste the essence of biblical sanctification.
Owen Strachan

Bible – Afrikaans – Psalms Chapter 11:1-7.

Index: Afrikaans

 

Psalms 11

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]
[30]
[31]
[32]
[33]
[34]
[35]
[36]
[37]
[38]
[39]
[40]
[41]
[42]
[43]
[44]
[45]
[46]
[47]
[48]
[49]
[50]
[51]
[52]
[53]
[54]
[55]
[56]
[57]
[58]
[59]
[60]
[61]
[62]
[63]
[64]
[65]
[66]
[67]
[68]
[69]
[70]
[71]
[72]
[73]
[74]
[75]
[76]
[77]
[78]
[79]
[80]
[81]
[82]
[83]
[84]
[85]
[86]
[87]
[88]
[89]
[90]
[91]
[92]
[93]
[94]
[95]
[96]
[97]
[98]
[99]
[100]
[101]
[102]
[103]
[104]
[105]
[106]
[107]
[108]
[109]
[110]
[111]
[112]
[113]
[114]
[115]
[116]
[117]
[118]
[119]
[120]
[121]
[122]
[123]
[124]
[125]
[126]
[127]
[128]
[129]
[130]
[131]
[132]
[133]
[134]
[135]
[136]
[137]
[138]
[139]
[140]
[141]
[142]
[143]
[144]
[145]
[146]
[147]
[148]
[149]
[150]

11:1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. By die HERE skuil ek. Hoe kan julle dan vir my sê: Vlug na julle berg soos ‘n voël!

11:2 Want kyk, die goddelose span die boog; hulle het hul pyl op die snaar reggesit om in die donker te skiet na die opregtes van hart.

11:3 As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige doen?

11:4 Die HERE is in sy heilige paleis; die troon van die HERE is in die hemel; sy oë sien, sy ooglede toets die mensekinders.

11:5 Die HERE toets die regverdige; maar sy siel haat die goddelose en die wat geweld liefhet.

11:6 Hy sal op die goddelose vangnette, vuur en swawel laat reën; en ‘n gloeiende wind sal die deel van hulle beker wees.

11:7 Want die HERE is regverdig; Hy het geregtighede lief; die opregtes sal sy aangesig sien.