We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

Read through the Gospels, and you quickly conclude that Jesus was a dynamic, remarkably effective teacher. Never boring, always stimulating. Never obtuse, always clear. Never pompous or distant, always personal and lovingly concerned.
Roy Zuck

Envy is not a synonym for jealousy. Synonyms can be used interchangeably; envy and jealousy can’t. If you don’t believe me, try substituting the word “envious” for “jealous” in the phrase: “For I the Lord your God am a jealous God.” Jealousy is possessive and protective; it can be good or bad. God’s jealousy – His possessiveness of His people – is a good thing; it protects us from being plucked out of His hand.
Carol Ruvolo

Bible – Afrikaans – Psalms Chapter 32:1-11.

Index: Afrikaans

 

Psalms 32

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]
[30]
[31]
[32]
[33]
[34]
[35]
[36]
[37]
[38]
[39]
[40]
[41]
[42]
[43]
[44]
[45]
[46]
[47]
[48]
[49]
[50]
[51]
[52]
[53]
[54]
[55]
[56]
[57]
[58]
[59]
[60]
[61]
[62]
[63]
[64]
[65]
[66]
[67]
[68]
[69]
[70]
[71]
[72]
[73]
[74]
[75]
[76]
[77]
[78]
[79]
[80]
[81]
[82]
[83]
[84]
[85]
[86]
[87]
[88]
[89]
[90]
[91]
[92]
[93]
[94]
[95]
[96]
[97]
[98]
[99]
[100]
[101]
[102]
[103]
[104]
[105]
[106]
[107]
[108]
[109]
[110]
[111]
[112]
[113]
[114]
[115]
[116]
[117]
[118]
[119]
[120]
[121]
[122]
[123]
[124]
[125]
[126]
[127]
[128]
[129]
[130]
[131]
[132]
[133]
[134]
[135]
[136]
[137]
[138]
[139]
[140]
[141]
[142]
[143]
[144]
[145]
[146]
[147]
[148]
[149]
[150]

32:1 ‘n Psalm van Dawid; ‘n onderwysing. Welgeluksalig is hy wie se oortreding vergewe, wie se sonde bedek is.

32:2 Welgeluksalig is die mens aan wie die HERE die ongeregtigheid nie toereken nie en in wie se gees geen bedrog is nie.

32:3 Toe ek geswyg het, het my gebeente uitgeteer in my gebrul die hele dag;

32:4 want u hand was dag en nag swaar op my; my murg het verander soos deur somergloed. Sela.

32:5 My sonde het ek U bekend gemaak, en my ongeregtigheid het ek nie bedek nie. Ek het gesê: Ek wil aan die HERE my oortredinge bely; en U het die ongeregtigheid van my sonde vergewe. Sela.

32:6 Daarom sal elke vrome U aanbid in ‘n tyd as U te vinde is; ja, by ‘n oorstroming van groot waters sal hulle nie aan hom raak nie.

32:7 U is ‘n skuilplek vir my; U bewaar my vir benoudheid; U omring my met vrolike gesange van bevryding. Sela.

32:8 Ek wil jou onderrig en jou leer aangaande die weg wat jy moet gaan; Ek wil raad gee; my oog sal op jou wees.

32:9 Wees nie soos ‘n perd, soos ‘n muilesel wat geen verstand het nie, wat ‘n mens moet tem met toom en teuel as sy tuig, anders kom hy nie naby jou nie.

32:10 Die goddelose het baie smarte, maar hy wat op die HERE vertrou- met goedertierenheid sal Hy hom omring.

32:11 Wees bly in die HERE en juig, o regverdiges! En jubel, alle opregtes van hart!