We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

Hell glorifies God because: 1. It shows that He keeps His Word. 2. It shows His infinite worth, lasting forever. 3. It demonstrates His power to subdue all who rebel against Him. 4. It shows how unspeakably merciful He is to those who trust Him. 5. It upholds the reality of love by visiting justice against those who reject God, who is love. 6. It vindicates all who suffered to hear or proclaim the truth of God's Word. 7. It shows the enormity of what Jesus accomplished when He died to save all who would trust Him from the hell they deserved. If there were no hell, there would be no need for the cross.
James Hamilton

Bible – Afrikaans – Psalms Chapter 46:1-12.

Index: Afrikaans

 

Psalms 46

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]
[30]
[31]
[32]
[33]
[34]
[35]
[36]
[37]
[38]
[39]
[40]
[41]
[42]
[43]
[44]
[45]
[46]
[47]
[48]
[49]
[50]
[51]
[52]
[53]
[54]
[55]
[56]
[57]
[58]
[59]
[60]
[61]
[62]
[63]
[64]
[65]
[66]
[67]
[68]
[69]
[70]
[71]
[72]
[73]
[74]
[75]
[76]
[77]
[78]
[79]
[80]
[81]
[82]
[83]
[84]
[85]
[86]
[87]
[88]
[89]
[90]
[91]
[92]
[93]
[94]
[95]
[96]
[97]
[98]
[99]
[100]
[101]
[102]
[103]
[104]
[105]
[106]
[107]
[108]
[109]
[110]
[111]
[112]
[113]
[114]
[115]
[116]
[117]
[118]
[119]
[120]
[121]
[122]
[123]
[124]
[125]
[126]
[127]
[128]
[129]
[130]
[131]
[132]
[133]
[134]
[135]
[136]
[137]
[138]
[139]
[140]
[141]
[142]
[143]
[144]
[145]
[146]
[147]
[148]
[149]
[150]

46:1 Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag. Met sopraanstemme. ‘n Lied.

46:2 God is vir ons ‘n toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef.

46:3 Daarom sal ons nie vrees nie, al waggel die aarde en al wankel die berge weg in die hart van die see.

46:4 Laat sy waters bruis, laat hulle skuim; laat die berge bewe deur sy onstuimigheid! Sela.

46:5 Die stroompies van ‘n rivier maak die Godstad bly, die heiligste van die woninge van die Allerhoogste.

46:6 God is daar binne-in, dit sal nie wankel nie; God sal dit help as die dag aanbreek.

46:7 Nasies het gebruis, koninkryke het gewankel; Hy het sy stem verhef; die aarde bewe.

46:8 Die HERE van die leërskare is met ons; die God van Jakob is ‘n rotsvesting vir ons. Sela.

46:9 Kom, aanskou die dade van die HERE, wat verskriklike dinge oor die aarde bring,

46:10 wat die oorloë laat ophou tot by die einde van die aarde, die boog verbreek en die spies stukkend slaan, die strydwaens met vuur verbrand.

46:11 Laat staan en weet dat Ek God is; Ek sal hoog wees onder die nasies, hoog op die aarde.

46:12 Die HERE van die leërskare is met ons; die God van Jakob is ‘n rotsvesting vir ons. Sela.