We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

A flood of false doctrine has lately broken in upon us. Men are beginning to tell us “that God is too merciful to punish souls for ever...that all mankind, however wicked and ungodly...will sooner or later be saved.” We are to embrace what is called “kinder theology,” and treat hell as a pagan fable... This question lies at the very foundation of the whole Gospel. The moral attributes of God, His justice, His holiness, His purity, are all involved in it. The Scripture has spoken plainly and fully on the subject of hell... If words mean anything, there is such a place as hell. If texts are to be interpreted fairly, there are those who will be cast into it... The same Bible which teaches that God in mercy and compassion sent Christ to die for sinners, does also teach that God hates sin, and must from His very nature punish all who cleave to sin or refuse the salvation He has provided.
J.C. Ryle

Bible – Afrikaans – Psalms Chapter 48:1-15.

Index: Afrikaans

 

Psalms 48

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]
[30]
[31]
[32]
[33]
[34]
[35]
[36]
[37]
[38]
[39]
[40]
[41]
[42]
[43]
[44]
[45]
[46]
[47]
[48]
[49]
[50]
[51]
[52]
[53]
[54]
[55]
[56]
[57]
[58]
[59]
[60]
[61]
[62]
[63]
[64]
[65]
[66]
[67]
[68]
[69]
[70]
[71]
[72]
[73]
[74]
[75]
[76]
[77]
[78]
[79]
[80]
[81]
[82]
[83]
[84]
[85]
[86]
[87]
[88]
[89]
[90]
[91]
[92]
[93]
[94]
[95]
[96]
[97]
[98]
[99]
[100]
[101]
[102]
[103]
[104]
[105]
[106]
[107]
[108]
[109]
[110]
[111]
[112]
[113]
[114]
[115]
[116]
[117]
[118]
[119]
[120]
[121]
[122]
[123]
[124]
[125]
[126]
[127]
[128]
[129]
[130]
[131]
[132]
[133]
[134]
[135]
[136]
[137]
[138]
[139]
[140]
[141]
[142]
[143]
[144]
[145]
[146]
[147]
[148]
[149]
[150]

48:1 ‘n Lied. ‘n Psalm van die kinders van Korag.

48:2 Die HERE is groot en baie lofwaardig in die stad van onse God, sy heilige berg!

48:3 Skoon deur sy verhewenheid, die vreugde van die hele aarde is die berg Sion, aan die noordekant, die stad van die groot Koning!

48:4 God het Hom in sy paleise bekend gemaak as ‘n rotsvesting.

48:5 Want kyk, die konings het bymekaargekom, tesame opgetrek.

48:6 Skaars het hulle dit gesien, of hulle het verstom, verskrik geword, in angs weggevlug.

48:7 Bewing het hulle daar aangegryp, smart soos van een wat baar.

48:8 Deur die oostewind verbreek U die skepe van Tarsis.

48:9 Soos ons gehoor het, so het ons gesien in die stad van die HERE van die leërskare, in die stad van onse God: God sal dit bevestig tot in ewigheid. Sela.

48:10 o God,ons dink aan u goedertierenheid binne-in u tempel!

48:11 Soos u Naam, o God, so is u roem tot die eindes van die aarde toe;u regterhand is vol geregtigheid.

48:12 Laat die berg Sion bly wees, laat die dogters van Juda juig oor u oordele.

48:13 Gaan rondom Sion, trek daaromheen, tel sy torings;

48:14 let op sy skanse, wandel deur sy paleise, sodat julle dit aan die volgende geslag kan vertel,

48:15 dat hierdie God onse God is, vir ewig en altyd; Hy sal ons lei tot die dood toe.