We Love God!

God: "I looked for someone to take a stand for me, and stand in the gap" (Ezekiel 22:30)

May a merciful God preserve me from a Christian Church in which everyone is a saint! I want to be and remain in the church and little flock of the fainthearted, the feeble and the ailing, who feel and recognize the wretchedness of their sins, who sigh and cry to God incessantly for comfort and help, who believe in the forgiveness of sins.
Martin Luther

Aggravating all of these areas (of legalism) is a class of people who have come to be known as “controllers.” These are people who are not willing to let you live your life before God as you believe He is leading you. They have all the issues buttoned down and have cast-iron opinions about all of them. These people only know black and white. There are no gray areas to them. They insist you live your Christian life according to their rules and their opinions. If you insist on being free to live as God wants you to live, they will try to intimidate you and manipulate you one way or another. Their primary weapons are “guilt trips,” rejection, or gossip. These people must be resisted. We must not allow them to subvert the freedom we have in Christ.
Jerry Bridges

Bible – Afrikaans – Psalms Chapter 84:1-13.

Index: Afrikaans

 

Psalms 84

[1]
[2]
[3]
[4]
[5]
[6]
[7]
[8]
[9]
[10]
[11]
[12]
[13]
[14]
[15]
[16]
[17]
[18]
[19]
[20]
[21]
[22]
[23]
[24]
[25]
[26]
[27]
[28]
[29]
[30]
[31]
[32]
[33]
[34]
[35]
[36]
[37]
[38]
[39]
[40]
[41]
[42]
[43]
[44]
[45]
[46]
[47]
[48]
[49]
[50]
[51]
[52]
[53]
[54]
[55]
[56]
[57]
[58]
[59]
[60]
[61]
[62]
[63]
[64]
[65]
[66]
[67]
[68]
[69]
[70]
[71]
[72]
[73]
[74]
[75]
[76]
[77]
[78]
[79]
[80]
[81]
[82]
[83]
[84]
[85]
[86]
[87]
[88]
[89]
[90]
[91]
[92]
[93]
[94]
[95]
[96]
[97]
[98]
[99]
[100]
[101]
[102]
[103]
[104]
[105]
[106]
[107]
[108]
[109]
[110]
[111]
[112]
[113]
[114]
[115]
[116]
[117]
[118]
[119]
[120]
[121]
[122]
[123]
[124]
[125]
[126]
[127]
[128]
[129]
[130]
[131]
[132]
[133]
[134]
[135]
[136]
[137]
[138]
[139]
[140]
[141]
[142]
[143]
[144]
[145]
[146]
[147]
[148]
[149]
[150]

84:1 Vir die musiekleier; op die Gittiet. Van die kinders van Korag. ‘n Psalm.

84:2 Hoe lieflik is u woninge, o HERE van die leërskare!

84:3 My siel verlang, ja, smag na die voorhowe van die HERE; my hart en my vlees jubel uit tot die lewende God.

84:4 Selfs vind die mossie ‘n huis en die swaweltjie ‘n nes vir haar, waar sy haar kleintjies neerlê, naamlik u altare, HERE van die leërskare, my Koning en my God!

84:5 Welgeluksalig is hulle wat woon in u huis; hulle prys U gedurig. Sela.

84:6 Welgeluksalig is die mens wie se sterkte in U is, in wie se hart die gebaande weë is.

84:7 As hulle deur die Droë Laagte trek, maak hulle dit ‘n fonteinland; ook oordek die vroeë reën dit met seëninge.

84:8 Hulle gaan van krag tot krag; elkeen van hulle sal verskyn voor God in Sion.

84:9 HERE, God van die leërskare, hoor my gebed; luister tog, o God van Jakob! Sela.

84:10 o God, ons skild, kyk en aanskou die aangesig van u gesalfde.

84:11 Want ‘n dag in u voorhowe is beter as duisend; ek wil liewer by die drumpel staan in die huis van my God as om te woon in die tente van goddeloosheid.

84:12 Want die HERE God is ‘n son en skild; die HERE sal genade en eer gee; Hy sal die goeie nie onthou aan die wat in opregtheid wandel nie.

84:13 HERE van die leërskare, welgeluksalig is die mens wat op U vertrou!